Skenk Met Zapper

Elektroniese Inbetalings

Absa Bank
Ned Geref Gemeente Umhlanga
Rek nr: 560 580 975 (Tjekrekening)
Takkode: 632005

Kontak Vorm

captcha
  • Voer die kode in die voorsiene spasie in.
  • Die kode is hooflettergevoelig.

Buite - Bedieninge

"Uitreikaksies waarby gemeente betrokke is."

Voorsitter

ds nico janse van rensburg voorsitter van buite steunpilaar

Ds. Nico Janse van Rensburg
Voorsitter van Buite Steunpilaar

Sel 082 927 5742
E-Pos nico@bluestoneconstruction.co.za

KwaDukuza

vakant uitreikaksies kwadukuza

Vakant
Uitreikaksies: KwaDukuza

KwaDukuza behels evangelisasie, opleiding van Vigsberaders, opleiding van Kleuterskool onderwysers, bouwerk waar nodig in die gemeenskap en kosbediening. Die projek is in samewerking met plaaslike en internasionale rolspelers en daar word gepoog om die omstandighede van die gemeenskap te verbeter.

Tuinsig

vakant uitreikaksies tuinsig

Vakant
Uitreikaksies: Tuinsig

Tuinsig Sentrum vir Seniors bied huisvesting aan sowat 140 persone wat deur ons gemeente ondersteun word deur besoeke en ook fondse t.o.v. kruideniersware en kroniese medikasie. Ons is ook betrokke by die jaarlikse Karnaval en Lentetee.

Bybel

ds nico janse van rensburg uitreikaksies bybelverspreiding

Ds. Nico Janse van Rensburg
Uitreikaksies: Bybelverspreiding

Sel 082 927 5742
E-Pos nico@bluestoneconstruction.co.za

Die gemeente het 'n jaarlikse teiken van een Bybel per lidmaat.

Isinkwa setheku (Brood vir Durban)

ds nico janse van rensburg uitreikaksies isinkwa setheku brood vir durban

Ds. Nico Janse van Rensburg
Uitreikaksies: Isinkwa setheku (Brood vir Durban)

Sel 082 927 5742
E-Pos nico@bluestoneconstruction.co.za

Brood vir Durban is 'n geregistreerde nie-winsgewende organisasie wat liefdadigheidswerk doen onder die haweloses in Durban se middestad. Dit is 'n interkerklike aksie en vrywilligers van alle gemeentes word uitgenooi om die aktiwiteite mee te maak. Die aktiwiteite behels 'n kwartaallikse Potjiekos Uitreik waar 'n ete verskaf word in die vorm van 'n "bunny chow", 'n vrug en koeldrank. Verder is daar 'n weeklikse besoek aan skuilings ("shelters") waar mense in haglike omstandighede probeer oorleef.

Ander

  • Jeshurun (Indiër gemeente)
  • Die gemeente voorsien hulp aan individue soos waar benodig