Blog

Sesde week in Paastyd

Sesde week in Paastyd

Date: 2021-05-09

Handelinge 10 : 44—48

Lukas skryf dat die einde van Petrus se bekering(waaroor hy vroeër in Handelinge 10 geskryf het) die bekering van Kornelius en sy gesin is, en dat hulle dan die Heilige Gees as gawe ontvang. Dit verras die Joose gelowiges wat die gbeure aanskou, en dit lei tot Petrus se stelling en vraag: “Hierdie mense het net soos ons die Heilige Gees ontvang. Wat kan dan verhinder dat hulle nou met water gedoop word?” (v 47)