Blog

Eerste week in Advent

Eerste week in Advent

Date: 2018-12-02

1 Korintiërs: 1: 3– 9

Dié gedeelte is deel van Paulus se aanvangsformule en groet aan die gemeente,.

Hiermee herinner hy hullle aan hul

identiteit in Christus en die gawes wat hulle reeds ontvang het.

Dit vorm die gedeelde basis van die verhouding tussen

hom en die gemeente: hulle geroepenheid, die genade wat hulle ontvang het, asook God se getrouheid.