Videos

2024
2023

Die lig van die sewe Geeste van die Here

Die lig van die sewe Geeste van die Here

Die lig van die sewe Geeste van die Here

Author: Ds Henco Venter
Date: 2020-08-09
Channel: @ngumhlangagemeenskapskerk945

Ds Henco Venter vertel oor die Heilige Gees wat vir ons lig gee in donker, onseker tye en lees vir ons uit Matteus 3:13-17 en

Jesaja 11: 1-2:

’n Takkie van Dawid se familie

Uit die stomp van Dawid se familie sal ’n takkie groei, ’n tak wat vrugte sal dra.

Die Gees van die Here sal op Hom rus,

die Gees wat wysheid en insig bring,

die Gees wat raad en krag bring,

die Gees wat kennis en eerbied vir die Here bring.

Groete, Liefde en Seën

Gesinskerk Umhlanga