Videos

2024
2023

Is die mens die eintlike virus? (Maak Christene regtig ‘n verskil?)

Is die mens die eintlike virus? (Maak Christene regtig ‘n verskil?)

Is die mens die eintlike virus? (Maak Christene regtig ‘n verskil?)

Author: NG Umhlanga Gemeenskapskerk
Date: 2020-05-26
Channel: @ngumhlangagemeenskapskerk945

Pinkster word vanjaar aangebied deur Ds Gert Vorster vanuit die VSA. Kom luister saam na deel 2 van die reeks: "Volgelinge van Jesus in 'n nuwe post-corona wêreld".

Met Groete, Liefde en seën.
NG Kerk Umhlanga