Blog

Sesde week na Epifanie

Sesde week na Epifanie

Date: 2021-02-14

2 Korintiërs 4 : 3—6

Paulus se tweede brief aan die Korintiërs skets sy toewyding, roeping en taak as getuie van Jesus Christus. Daar was heelwat intriges tussen Paulus en die gemeente in die tyd tussen die skryf van 1 en 2 Korintiërs. Paulus moes klaarblyklik sy reisplanne aanpas vir ‘n herbesoek aan die gemeente. Sy skerp woorde aan gemeentelede wat hulle as weldoeners voorgehou het (1 Kor. 4—5), het moontlik die breekpunt in die verhouding gebring. Paulus se herbesoek (2 Kor. 2:1) het nie goed afgeloop nie. Sy tranebrief (2 Kor. 2:1) ná die slegte gebeure het egter die verhouding herstel. In hierdie brief stel Paulus ‘n derde beDs. Armando Fraenkel soek (2 Kor. 12:14) in die vooruitsig