Blog

Vierde week in Lydenstyd

Vierde week in Lydenstyd

Date: 2021-03-14

1 Korinthiërs 1 : 18—25

Paulus is pynlik bewus van die kerk in Korinte se broosheid—krake wat sigbaar word in verdeeldheid en onenigheid (1 : 10-17) Hy weet wie die gelowiges in Korine vroeër was (1: 26-31); hy is net so bewus van sy onvermoë as mens en apostel (2: 1-5). Te midde van dié dubbele bewustheid van onvermoë, getuig hy in 1 Korintiërs 1: 18-25 van Christus as die krag en wysheid van God