Blog

2016
All
Desember

25ste Week in Koninkrykstyd

25ste Week in Koninkrykstyd

Date: 2022-11-27

Romeine 5 : 12-21

Moment 1

Hoeveel te meer ‚¬„n Parallel word tussen Adam en Jesus getrek rondom die effek wat een mens kan hƒª. In die geval van Adam, wat geƒ¯nterpreteer moet word as ‚¬„n voorstelling van die mensdom, is die effek dood en sonde. In teenstelling met Ad-am oortref Jesus se optrede Adam se ongehoorsaamheid en verkeerde treƒ« keer op keer met die geskenk van die opstanding. God werk deur Jesus. As God steeds besig is met mense terwyl hulle ongehoorsaam is, hoeveel te meer sal Christus nie genade bewys aan diegene wat in Hom glo nie?