Blog

23ste Week in Koninkrykstyd

23ste Week in Koninkrykstyd

Date: 2022-11-13

Lukas 21 : 5-19

Lukas 21: 5-19 is die eerste gedeelte van ?n eenheid wat tot by vers 36 strek. Die breuk tussen vers 4 en 5 is

makliker om te sien as die latere breuk tussen vers 19 en 20. Vers 5 - 19 handel oor die vernietiging van die tempel met vers 5-7 wat hierdie boodskap inlui. Vers 20-24 focus op die val van Jerusalem, gevolg deur die koms van die Seun van die mens en die hemelse tekens wat daarmee gepaardgaan. (v25-28)