Blog

Psalm 104 : 1-9, 24, 35c

Psalm 104 : 1-9, 24, 35c

Date: 2018-10-21

Psalm 104 is ‘n loflied waarin die digter die Here se skeppingsmag en heerskappy besing. Met ‘n omraming

(v 1, 35c) maak die digter sy bedoeling bekend om die Here te loof en te prys. Die motivering is God se grootheid en koninklike luister(v 1), asook sy kunstige skeppingshandeling.

Beeldryk beskryf die digter, hoe God alles geskep het.

Goed het alles in wysheid geskep (v 24)