Videos

2024
2023

Watter lied sing God oor jou en oor sy Kerk?

Watter lied sing God oor jou en oor sy Kerk?

Watter lied sing God oor jou en oor sy Kerk?

Author: NG Umhlanga Gemeenskapskerk
Date: 2020-05-26
Channel: @ngumhlangagemeenskapskerk945

Kom luister na vandag se aanbieding in ons Pinkster reeks: "Volgelinge vanJesus in 'n nuwe post-corona wêreld" aangebied deur ds. Gert Vorster.

Deel 3: God is soms hartseer omdat sy mense nie aan sy verwagtinge voldoen nie. In Amos 5 sing God 'n treurlied oor sy volk Israel. Watter lied sing God oor jou?

Kom ontmoet elke aand om 18h00 (van vanaand tot 28 Mei 2020) saam met ons. U kan ook na vorige preke gaan luister. Teken gerus in op ons Youtube kanaal.

Groete
NG Umhlanga