Videos

2024
2023

Leef met feesklere aan!

Leef met feesklere aan!

Leef met feesklere aan!

Author: NG Umhlanga Gemeenskapskerk
Date: 2020-05-28
Channel: @ngumhlangagemeenskapskerk945

Deel 5 van NG Umhlanga se 2020 Pinkster reeks: Te veel Christene dink ons behoort nie eintlik die lewe te geniet - die lewe is een swaarmoedige affêre, Glad nie! Die Woord sê duidelik dat, om die lewe te geniet, 'n gawe van God is!

Vanjaar se Pinksterfees word aangebied deur Ds Gert Vorster vanuit die VSA. Die tema is: "Volgelinge van Jesus in ‘n nuwe post-corona wêreld".

Kom ontmoet saam met ons om die Woord en herleef die boodskap van Pinkster.

Ons verwelkom jou bydraes wat onder andere aangewend word vir:

  • Kerk instandhouding
  • Barmhartigheidswerk
  • Tuinsig tehuis vir bejaardes
  • KwaDukuza
Gebruik gerus ons Zapper QR kode
of EFT: Ned Geref Gemeente Umhlanga
ABSA Tak: 632005
Rekening Nr: 560 580 975
Epos: office@ngumhlanga.co.za

Met groete, liefde en seën
NG Kerk Umhlanga