Videos

2025
All
2024
All
2023
All

Wat 'n vriend het ons in Jesus

Wat 'n vriend het ons in Jesus

Wat 'n vriend het ons in Jesus

Author: NG Umhlanga Gemeenskapskerk
Date: 2020-08-01
Channel: @ngumhlangagemeenskapskerk945

Ons vier Nagmaal en Ds Awie lees vir ons uit Hebreërs van Jesus, die groot Hoëpriester. Kom raak stil saam met ons en luitster na die boodskap van barmhartigheid en genade.

Groete, liefde en seën
Gesinskerk Umhlanga