Videos

2024
2023

Die Heilige Gees help jou om sinvol te lewe

Die Heilige Gees help jou om sinvol te lewe

Die Heilige Gees help jou om sinvol te lewe

Author: NG Umhlanga Gemeenskapskerk
Date: 2020-06-07
Channel: @ngumhlangagemeenskapskerk945

Ons vier nagmaal. Kom lees saam saam met Ds Nico Janse van Rensburg uit Galasiërs 5 en Romeine 8 en hoor hoe die Heilige Gees jou help om sinvol te lewe.

Hierdie week se teks gaan ten diepste oor identiteit, verhouding en verantwoordelikheid:

  • Wie is God?
  • Hoe lyk God se verhouding met en verantwoordelikheid teenoor sy skepping.
  • Wie is die mens?
  • In watter sort verhouding staan die mens teenoor God?
  • Hoe antwoord ons, as deel van die skepping, ons Skepper?
  • Waarom is ons hier?
  • In watter verhouding behoort ons met mekaar en met die skepping te staan?