Blog

Vierde week na Epifanie

Vierde week na Epifanie

Date: 2019-01-27

Psalm 71 : 1-6

Hierdie Skrifgedeelte is ’n klein onderdeel van 24 verse.

Die opskrif in die 1983– Afrikaanse Bybel is: “Nou dat ek oud geword het” Die ses verse van die afgebakende eenheid bevestig nie noodwendig die opskrif nie. Die trefwoorde hier herinner eerder aan die outeur se verlange na Gpd se beskerming (v 1 –skuil; 2—red, bevry, luister, help; 3—wees ’n rots, vlug, veiligheid, redding; 4—bevry; 5—hoop; 6—hulp, beskerm) Die digter spreek God aan as “Here”(v 1, 5) & “my God” (v 4) Dié ses verse gee uitdrukking aan ‘n gebed wat vertroue(trust) verwoord.