Blog

Passondag

Passondag

Date: 2019-04-21

Johannes 20 : 1-18

Johannes gee nie bloot die gebeure van die eerste Paassondag weer nie, maar weef ’n dramatiese taisserie daarvan. In hierdie epiese verhaal beklemtoon Johannes die navolgers van Jesus se gebrekkige vermoë om te snap dat Hy inderdaad uit die dood opgestaan het. Verwarring en misverstand maak uiteindelik plek vir herkenning, sodat Maria kan bely: “Ek het die Here gesien!”