Blog

Pinksterfees

Pinksterfees

Date: 2019-06-09

Handelinge 2 : 21

Die wonder dat die dissiples skielik in baie tale kon praat en besoekers uit verskillende streke hulle kon verstaan, word dikwels met die gebeure in Genesis 11 : 1-9 verbind.

Daar het verskillende tale die verstrooing van mense uit verskillende streke in Jerusalem reeds ‘n omkeer van die Babelverhaal was, was die besonderse van hierdie dag dat die groot dade van God aan mense van verskillende tale verkondig is. Dit was die begin van die beweging van die Heilige Gees om in ons wêreld met mense, wat in baie vorme van verstrooiing verkeer, te kommunikeer.