Blog

Sestiende week in Koninkrykstyd

Sestiende week in Koninkrykstyd

Date: 2019-09-29

Lukas 16 : 19—31

Die gelykenisse in hoofstuk 16 handel onder meer oor die werking van mag in gemeentes en in samelewing. Die gelykenisverhale ondersoek hoe mense in die algemeen met mag maak en behoort te maak; met die fokus meer kere op die rol van die wet in God se koninkryk, asook oor hoe God en Jesus Christus eskatologies daarmee handel. Die verhaal van Lazarus en die ryk man sou goed in verskillende kontekste, ook die konteks van die Jode, kon pas. Daar word byvoorbeeld nie van God of van Jesus Christus melding gemaak nie, bloot van “vader Abraham” en van die “engele”