Blog
Sesde week in Paastyd
Sesde week in Paastyd
Date: 2020-05-17
’n Belangrik tema in die eerste brief van Petrus is hoe gelowige mense - ”regverdiges” wat poog om in die regte verhouding met God en hulle medemens te leef-lyding behoort te hanteer. Die fokusteks roep lesers op om aan te hou “doen wat reg is” , selfs as hulle kwaad aangedoen word. Dié soort lyding sal ’n getuienis wees van hoop wat in hulle.