Blog

Eerste week in Advent

Eerste week in Advent

Date: 2020-11-29

Jesaja 64: 1-9

Jesaja 64: 1-9 vorm deel van die groter gedeelte Jesaja 63 : 7 - 64 : 12

(Die versnommmers verskil in die Hebreeuse Bybel. Jesaja 64 : 1 in die Afrikaanse vertaling is nog deel van 63 : 19 in die Hebreeus) Die word van die Here deur die profeet volg tot in 63 : 6. Daarna word die spreker ‘’n bidder wat namns die volk van die Here intree. Die spreker praat direk met die Here, namens die volk Israel. Jesaja 63 : 7—64 : 12, waar die Gods volk aan die word, is, kan onderverdeel word in twee dele (63 : 7 - 64 : 12), wat die tipiese dele van ’n klaaglied van die gemeenskap verteenwoordig.