Blog

Vierde week in Advent

Vierde week in Advent

Date: 2020-12-20

2 Samuel 7 : 1-1 17

Word beskou as die teologiese hoogtepunt van die Samuel-boeke en dit beïnvloed die res van die Ou én Nuwe Testament. ‘’n Godheid sonder heiligdom is as mind-erwaardig beskou. Daarom wil Dawid vir die Here ‘n “huis: bou. Die opdrag om ‘’n heiligdom te bou, moet van God kom, maar die Here sê vir Dawid Hy gee nie so opdrag nie. Die tentheiligdom is nie ‘’n perma-nente struktuur nie en dien as simbool van die Here se soewereine Vryheid. Hy word nie in ‘’n gebou of rituele vasgevang nie. Die bloot simbole van God se teen-woordigheid, nie God self nie.